2 Konings 4:18 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het die seuntjie, wat toe al ’n bietjie groter was, na sy pa op die lande gegaan. Hulle was besig om te oes.

2 Konings 4

2 Konings 4:14-24