2 Konings 4:14 Die Boodskap (DB)

Later het Elisa vir Gehasi gevra: “Wat kan ons tog vir die vrou doen?”“Daar is tog iets,” het Gehasi gesê, “sy het nie ’n seun nie en haar man is al ’n ou man.”

2 Konings 4

2 Konings 4:8-16