2 Konings 3:10 Die Boodskap (DB)

Koning Joram was ontsteld. Hy het gesê: “Ons moes die veldtog nooit onderneem het nie! Die Here het ons net hier bymekaargebring om ons drie konings in die Moabiete se mag oor te gee.”

2 Konings 3

2 Konings 3:3-16