2 Konings 25:4 Die Boodskap (DB)

Dié nag is daar ’n gat deur die stadsmuur gebreek en die soldate het probeer vlug. Al het hulle geweet dat die Babiloniese soldate die stad omring, het hulle in die rigting van die Jordaanrivier probeer wegkom.

2 Konings 25

2 Konings 25:1-7