2 Konings 25:23 Die Boodskap (DB)

Toe die offisiere en soldate hoor dat Gedalja aangestel is, het hulle na hom toe gegaan waar hy in die dorp Mispa was. Die betrokke leiers was Ismael, Joganan, Seraja en Jaäsanja.

2 Konings 25

2 Konings 25:19-25