2 Konings 25:18 Die Boodskap (DB)

Nebusaradan het nog ’n klomp mense in Jerusalem gevange geneem. Onder hulle was die hoëpriester Seraja en die priester volgende in rang, Sefanja, asook drie deurwagte van die tempel.

2 Konings 25

2 Konings 25:10-27