2 Konings 25:16 Die Boodskap (DB)

Die brons wat hulle van die tempel af weggeneem het, is vroeër deur koning Salomo vir die tempel laat maak. Dit was sóveel dat dit nie geweeg kon word nie.

2 Konings 25

2 Konings 25:12-22