2 Konings 24:8 Die Boodskap (DB)

Jojagin was agtien toe hy koning geword het en hy het drie maande lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Negusta, ’n dogter van Elnatan uit Jerusalem.

2 Konings 24

2 Konings 24:1-12