2 Konings 24:18 Die Boodskap (DB)

Sedekia was 21 toe hy koning geword het en hy het elf jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Gamutal, ’n dogter van Jeremia uit Libna.

2 Konings 24

2 Konings 24:9-20