2 Konings 24:14 Die Boodskap (DB)

Nebukadnesar het ook die mense van Jerusalem weggeneem. Hy het 10 000 mense gevang en as gevangenes weggevoer: die amptenare en beste soldate, maar ook die vakmanne wat hy kon gebruik. Net die armste mense het in die land agtergebly.

2 Konings 24

2 Konings 24:10-15