2 Konings 23:9 Die Boodskap (DB)

Hierdie priesters mag nie op die altaar van die Here in Jerusalem gewerk het nie. Hulle kon egter wel saam met die ander priesters van die ongesuurde brood eet wat net vir priesters bedoel was.

2 Konings 23

2 Konings 23:3-16