2 Konings 23:6 Die Boodskap (DB)

Hy het die Asjerastomp uit die tempel laat haal en dit by die Kidronspruit laat verbrand. Die kole het hy laat fynstamp en die as in die openbare begraafplaas laat uitgooi.

2 Konings 23

2 Konings 23:2-8