2 Konings 22:8 Die Boodskap (DB)

Toe Safan daar by hom kom, sê die hoëpriester Gilkija vir hom: “Ek het die wetboek in die Here se tempel gekry!” Gilkija het toe die boekrol vir Safan gegee en hy het dit gelees.

2 Konings 22

2 Konings 22:1-15