2 Konings 22:2 Die Boodskap (DB)

Wat Josia gedoen het, het die Here baie tevrede gestel. Hy het soos sy voorvader Dawid regeer en dit nie eers oorweeg om iets verkeerds te doen nie.

2 Konings 22

2 Konings 22:1-3