2 Konings 22:17 Die Boodskap (DB)

Hulle het opgehou om My te vereer en ander goed begin dien wat glad nie gode is nie. Ek is woedend daaroor. My woede is soos ’n vuur wat nie meer geblus kan word nie.’”

2 Konings 22

2 Konings 22:16-20