2 Konings 22:13 Die Boodskap (DB)

“Gaan praat namens my en die hele volk met die Here oor wat in hierdie boek staan. Ons voorouers het hulle nie aan die boek se inhoud gesteur nie. Die Here moet woedend wees vir ons omdat ons nie gedoen het wat in die boek staan nie.”

2 Konings 22

2 Konings 22:10-20