2 Konings 21:7 Die Boodskap (DB)

Een van die dinge is dat hy die Asjerastomp wat hy laat maak het, binne-in die Here se tempel laat opsit het. Dit is die plek waarvan die Here jare tevore al vir Dawid en Salomo gesê het: “Ek kom woon vir altyd hier in Jerusalem en in dié tempel. Ek het dié plek uitgesoek tussen al die plekke waar daar Israeliete woon. Ek bly daar vir altyd.

2 Konings 21

2 Konings 21:1-13