2 Konings 21:2 Die Boodskap (DB)

Die Here was glad nie tevrede met wat Manasse gedoen het nie. Hy het weer die verskriklike dinge gedoen wat die mense wat voor die Israeliete in die land gewoon het, altyd gedoen het.

2 Konings 21

2 Konings 21:1-11