2 Konings 21:19 Die Boodskap (DB)

Amon was 22 toe hy koning geword het en hy het twee jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Mesullemet, ’n dogter van Garus uit Jotba.

2 Konings 21

2 Konings 21:9-24