2 Konings 21:16 Die Boodskap (DB)

Manasse het bo en behalwe die verkeerde dinge wat hy Juda laat doen het en waaroor die Here so kwaad was, ook nog onskuldige mense laat vermoor. In Jerusalem het die bloed vrylik gevloei.

2 Konings 21

2 Konings 21:13-26