2 Konings 2:21 Die Boodskap (DB)

Hy stap toe na die oog van die fontein en gooi die sout daarin terwyl hy sê: “Die Here sê: ‘Ek het die water nou gesond gemaak. Dit sal nie weer dood of onvrugbaarheid veroorsaak nie.’”

2 Konings 2

2 Konings 2:16-25