2 Konings 19:4 Die Boodskap (DB)

Miskien sal die Here, u God, reageer op die neerhalende boodskap wat Assirië se koning deur sy hoofgesant vir ons gestuur het. Hy het die Here self beledig. Miskien sal die Here, u God, hulle straf vir hulle verwaandheid. Maar u moet asseblief bid vir ons klein klompie wat nog oorgebly het.’”

2 Konings 19

2 Konings 19:1-11