2 Konings 19:32 Die Boodskap (DB)

“Hier is die Here se boodskap oor die koning van Assirië: hy sal Jerusalem nie aanval of beleër nie. Hy sal nie eers ’n pyl na die stad toe skiet of probeer om in die stad in te kom nie.

2 Konings 19

2 Konings 19:25-37