2 Konings 19:23 Die Boodskap (DB)

“Deur jou boodskappers het jy gespog en gesê: ‘Ék het die hoogste berge, die verste pieke van die Libanon oorwin, ek het die heel hoogste seders en die heel mooiste sipresbome afgekap en tot in die diepste woude ingedring.

2 Konings 19

2 Konings 19:22-27