Daarop stuur hy toe vir Eljakim, Sebna en die leiers van die priesters na die profeet Jesaja, Amos se seun. Die hele afvaardiging het rouklere aangehad.