2 Konings 19:15 Die Boodskap (DB)

Toe bid hy: “O Here wat die Groot Bevelvoerder is, God van Israel, U regeer oor alles. U is die God van alle koninkryke op aarde. U het die hemel en die aarde gemaak.

2 Konings 19

2 Konings 19:10-21