2 Konings 19:12 Die Boodskap (DB)

Het die gode van die ander volke hulle miskien gered? Dink maar aan Gosan, Haran, Resef en die mense van Eden in Telassar! My voorgangers het hulle almal oorwin.

2 Konings 19

2 Konings 19:8-22