2 Konings 19:10 Die Boodskap (DB)

“Dié boodskap is vir koning Hiskia van Juda bedoel: Moenie dat die God op wie jy vertrou jou mislei as Hy jou belowe dat Jerusalem nie deur die koning van Assirië oorwin sal word nie.

2 Konings 19

2 Konings 19:9-14