2 Konings 18:9 Die Boodskap (DB)

Gedurende die vierde jaar wat Hiskia regeer het (dit was in Hosea van Israel se sewende jaar), het koning Salmaneser van Assirië Israel aangeval en die hoofstad Samaria van die buitewêreld afgesny.

2 Konings 18

2 Konings 18:4-18