2 Konings 18:37 Die Boodskap (DB)

Die Judese onderhandelaars Eljakim, Sebna en Joag was baie ontsteld. Hulle het hulle klere geskeur en na Hiskia toe gegaan om vir hom te vertel wat die Assiriese hoofgesant alles gesê het.

2 Konings 18

2 Konings 18:32-37