2 Konings 18:26 Die Boodskap (DB)

Eljakim, Sebna en Joag het by die Assiriese gesant gepleit: “Praat asseblief Aramees met ons, want ons verstaan dit. Moenie Hebreeus praat nie, want ons mense op die mure sal hoor wat u vir ons sê.”

2 Konings 18

2 Konings 18:25-31