2 Konings 18:11 Die Boodskap (DB)

Die Assiriese koning het die Israeliete as gevangenes na Assirië weggevoer. Hulle is in Galag, aan die Gaborrivier in Gosan en in die stede van Medië hervestig.

2 Konings 18

2 Konings 18:5-12