2 Konings 17:41 Die Boodskap (DB)

So het hulle die Here wel vereer, maar tegelyk ook hulle afgode bly dien. Hierin is hulle deur hulle kinders en kleinkinders nagevolg en dit hou vandag nog so aan.

2 Konings 17

2 Konings 17:31-41