2 Konings 17:3 Die Boodskap (DB)

Koning Salmaneser van Assirië het teen Israel oorlog kom maak. Hosea het hom aan Salmaneser onderwerp en begin om jaarliks belasting te betaal.

2 Konings 17

2 Konings 17:1-8