2 Konings 17:27 Die Boodskap (DB)

Die Assiriese koning het toe beveel: “Stuur een van die priesters wat uit Samaria weggevoer is terug Israel toe. Hy kan die nuwe mense leer hoe om die God van die land reg te eer.”

2 Konings 17

2 Konings 17:18-37