2 Konings 17:25 Die Boodskap (DB)

Aan die begin het die nuwe inwoners nie die Here gedien nie. Hy het toe leeus onder hulle ingestuur om party van hulle dood te maak.

2 Konings 17

2 Konings 17:17-34