2 Konings 17:23 Die Boodskap (DB)

totdat die Here besluit het om hulle te verwerp. Dít is waaroor die profete, sy dienaars, Israel altyd gewaarsku het. Israel is toe weggeneem na die Assiriërs se land toe en dit is waar hulle vandag nog is.

2 Konings 17

2 Konings 17:13-27