hy het ’n dier as offer op die altaar verbrand en ’n offer van graan gebring; hy het drank as offer oor die altaar gegooi en die bloed van ’n vredesoffer daaraan gesmeer.