2 Konings 15:8 Die Boodskap (DB)

In die 38ste jaar wat koning Asarja in Juda regeer het, het Sagaria, die seun van Jero- beam II, koning in Israel geword. Hy het ses maande lank in Samaria regeer.

2 Konings 15

2 Konings 15:4-15