2 Konings 15:37 Die Boodskap (DB)

Dit was in dié tyd dat die Here begin het om Resin, die koning van Aram, en Peka, die koning van Israel en seun van Remalja, te stuur om Juda aan te val.

2 Konings 15

2 Konings 15:33-38