2 Konings 15:27 Die Boodskap (DB)

In die 52ste jaar wat koning Asarja in Juda regeer het, het Peka, die seun van Remalja, koning in Israel geword. Hy het twintig jaar lank in Samaria regeer.

2 Konings 15

2 Konings 15:25-31