In die 50ste jaar wat koning Asarja in Juda regeer het, het Pekahia, die seun van Menahem, koning in Israel geword. Hy het twee jaar lank in Samaria regeer.