2 Konings 15:2 Die Boodskap (DB)

Asarja was sestien toe hy koning geword het en hy het 42 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jekolja, en uit Jerusalem afkomstig.

2 Konings 15

2 Konings 15:1-11