2 Konings 15:10 Die Boodskap (DB)

Sallum, die seun van Jabes, het teen Sagaria in opstand gekom en ’n staatsgreep uitgevoer. Hy het Sagaria in die openbaar doodgemaak en in sy plek koning geword.

2 Konings 15

2 Konings 15:3-14