2 Konings 14:19 Die Boodskap (DB)

Daar is ’n komplot in Jerusalem teen Amasia gesmee en hy het na Lagis toe gevlug. Die samesweerders het die moordenaars agter hom aangestuur en hom daar in Lagis vermoor.

2 Konings 14

2 Konings 14:15-21