2 Konings 14:13 Die Boodskap (DB)

Joas het Amasia in Bet-Semes gevang en verder getrek Jerusalem toe. Daar het hy ’n stuk van Jerusalem se muur laat afbreek: omtrent 180 meter tussen die Efraimspoort en die Hoekpoort.

2 Konings 14

2 Konings 14:6-21