2 Konings 14:1 Die Boodskap (DB)

Amasia, die seun van Joas, het koning van Juda geword. Dit was in die tweede jaar wat koning Joas, die seun van Joahas, in Israel regeer het.

2 Konings 14

2 Konings 14:1-8