Die Here het vir Israel ’n redder gegee wat hulle van die Aramese onderdrukking kon verlos. Daarna kon hulle weer soos vroeër in vrede lewe.