2 Konings 13:23 Die Boodskap (DB)

Maar die Here was die Israeliete genadig sodat hulle nie heeltemal vernietig is nie. Hy het hulle ter wille van sy verbond met Abraham, Isak en Jakob jammer gekry en tot nog toe nie vernietig en verwerp nie.

2 Konings 13

2 Konings 13:22-25