2 Konings 13:19 Die Boodskap (DB)

Dit het Elisa kwaad gemaak en hy het vir die koning gesê: “Jy moes ten minste vyf of ses keer teen die grond geslaan het! Dan sou jy die Arameërs behoorlik verslaan het. Nou sal jy hulle net drie keer verslaan.”

2 Konings 13

2 Konings 13:14-22